Unsent Messages

jy gaan nooit weet hoe jy my laat voel nie, maar ek hoop dat ek kan jou eendag vertel watse impak jy op my gemaak het. jy is al n gedagte in my kop vir 4 jaar en ek kan dit nie beskryf nie, maar ek voel daar gaan iets gebeur tussen ons al is dit hoe onrealsties. jys nie perfek nie en dis ok, maar jy is perfek vir my. ek hoop ons kan eendag saam kom.

View all message unsent to Reuben Copy Link